-
Original Crew Neck T-shirtR240,00
-
RacerbacksR180,00
-
F.Tjom Reusable 500ml cup SET OF 6R100,00
-
Green Camo F.tjom capR180,00
-
East Crew Neck T-shirtR240,00
-
Pink Camo F.tjom capR180,00
-
F.Tjom Mono ShadesR100,00
-
F.Tjom BeanieR180,00
-
F.Tjom HoodieR440,00
-
F.Tjom Long SleeveR250,00
Fokkit Tjom, rol dit nie te lekker van jou tong af nie?
2020 was n woes jaar, maar ons het dit oorleef en ek het my Hoërskool loopbaan gegroet.
Ek wou iets bou wat myne was, iets uniek, maar iets wat met ons almal praat. 2 jaar lank dink ek, droom ek, beplan ek.
Fokkit Tjom is vir lekker mense.
Dis vir mense wat nie bang is om hulself te express nie.
Ons hou van musiek, ons hou van lag, ons hou van saam kuier en miskien n bietjie droog maak.
So Fokkit Tjom, kom ons maak amok!
-
Product on saleSkull Crew Neck T-shirt!R150,00 – R220,00